Your Name:
Email Address:

Register For Updates

Trees & Shrubs Mpumalanga & Kruger National Park
ISBN: 9781770093751
Our Price: R355.00
Retail Price: R475.00
Available November 2014
Field Guide To The Spiders Of South Africa
ISBN: 9780799360189
Our Price: R285.00
Retail Price: R350.00
Available Now
Beat About The Bush Mammals And Birds
ISBN: 9781431408535
Our Price: R245.00
Retail Price: R320.00
Available Now
Geology Off The Beaten Track
ISBN: 9781431700820
Our Price: R230.00
Retail Price: R300.00
Available Now

Popular Titles

Categories

Algemene Plante

Title: Skeppende Tuinmaak met Inheemse Plante
Author/Editor: Pitta Joffe
Format: Softcover
Pages: 372
Size: 240mm x 167mm
10 Digit ISBN: 1875093362
13 Digit ISBN: 9781875093366
Our Price: R 205.00
Retail Price: R 249.95

Skeppende Tuinmaak met Inheemse Plante is 'n handleiding van onskatbare waarde vir Suid-Afrikaanse tuiniers. In hierdie omvattende gids beveel die bekende tuinboekskrywer Pitta Joffe die gebruik van Suid-Afrikaanse inheemse plante aan in tuine en parke, langs paaie en op enige plek waar uitheemse plante vroeer verkies is. Met 'n baie praktiese benadering en die gebruik van simbole, verspreidingskaarte, grootte van die plant en blomkleur lei sy die leser na die korrekte plant vir 'n sekere doel, of dit nou 'n boom, struik, eenjarige, meerjarige, ranker of waterliewende plant is. Die inligting is maklik om te vind en eenvoudige stappe neem die leser na die geskikte plant vir 'n gegewe plek. Bome en struike is volgens grootte en vorm gegroepeer, en waar kleur die oorwegende faktor is, is plante volgens blomkleur gerangskik.
Die boek dek meer as 300 plante, almal met die pragtigste kleurfoto's wat die hele plant toon asook bepaalde kenmerke soos blomme, vrugte, blare en bas. Die teks behels 'n beskrywing van elke plant, die gebruike daarvan - met inbegrip van medisinale gebruike, staaltjies en volksoorleweringe - en wenke vir die kweek van die plant. Inleidende hoofstukke dek onderwerpe soos die kweek van plante van saad en steggies, tuinmaak in die verskillende klimaatstreke en die gebruik van inheemse plante om voels en insekte na die tuin te lok. Hierdie omvattende boek is 'n moet vir tuiniers, tuinboukundiges, landskapsontwerpers en enigeen wat by die kwekerybedryf in Suid-Afrika betrokke is.

Back

These prices include VAT but exclude postage and delivery charges which will be added when applicable.
Prices are subject to change without prior notice and always subject to availability, which is never guaranteed.
Delivery of Orders within South Africa between 4-5 working days from date of postage.


BRYAN PEIRCE T/A ADVENTURES WITH NATURE (VAT registration no. 4210169209)
Telephone: +27 11 954 4675 * Facsimile: +27 86 551 1202 * Cellular Phone: +27 82 488 5061 *
Email: bryan@awn.co.za