|

Title:
Sasol Voels Van Suider-Afrika
Author/Editor: Sinclair/Hockey/Tarboton/Ryan Format:
PVC
13 Digit ISBN:
9781770079281
Our Price: R 195.00 Retail Price: R 260.00
Sasol Voëls van
Suider-Afrika
bly die streek se mees omvattend geïllustreerde en beproefde veldgids. Hierdie
vierde uitgawe is aansienlik verbter deur die toevoeging van groepinleidings en
’n deeglik hersiene teks, kalenderbalke wat spesies se voorkoms en broeitye toon,
’n afdeling oor 'hoe om die boek te gebruik', sowel as sonogramme wat lastige
voëlgroepe se roepe weergee.
Die herontwerpte plate bevat noukeurige illustrasies, met byskrifte wat
onderskeidende sleutelkenmerke aandui. Verspreidingskaarte toon die relatiewe
getalrykheid van ’n spesie in die streek en dui ook stand- of trekvoëlstatus aan.
Hierdie omvattende uitkenningsgids, deur die voorste voëlkykkenners geskryf, is
onontbeerlik vir elke voëlkyker. |
 |
 | |
These prices include VAT but exclude postage and delivery charges which will be added when applicable. Prices are subject to change without prior notice and always subject to availability, which is never guaranteed. Delivery of Orders within South Africa between 4-5 working days from date of postage. |
|
BRYAN PEIRCE T/A ADVENTURES WITH NATURE (VAT registration no. 4210169209)
Telephone: +27 11 954 4675 * Facsimile: +27 86 551 1202 * Cellular Phone: +27 82 488 5061 * Email:
orders@awn.co.za
|