Your Name:
Email Address:

Register For Updates

Roberts Nests And Eggs
ISBN: 9780620506298
Our Price: R195.00
Retail Price: R280.00
Available Now
Sasol Birds Of Southern Africa 4th Edition PVC
ISBN: 9781770079274
Our Price: R195.00
Retail Price: R260.00
Available Now
Guide To Grasses Of Southern Africa
ISBN: 9781920217358
Our Price: R220.00
Retail Price: R275.00
Available Now
Field Guide To Trees Of Southern Africa
ISBN: 9781868259229
Our Price: R200.00
Retail Price: R270.00
Available Now

Popular Titles

Categories

Algemene Diere

Title: 'N Volledige Gids Tot Die Slange Van Suider-Afrika
Author/Editor: Marais
Format: Softcover
Pages: 312
Size:
240mm x 170mm
10 Digit ISBN: 1868729338
13 Digit ISBN: 9781868729333
Our Price: R 205.00
Retail Price: R 270.00

Hierdie breedvoerige en omvattende gids tot die 151 inheemse slange in Suid-Afrika dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag. 'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika is nou in sy tweede uitgawe en is ten volle opgedateer om ten minste 11 nuut ontdekte en 30 her-klassifiseerde spesies en sub-spesies in te sluit.
Nuwe inligting gebasseer op internasionale wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif.

Kenmerke van die nuwe uitgawe:
• Spesies se beskrywings word vergesel van volkleur foto’s.
• Eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar.
• ‘n Aparte ‘Kyk uit vir’ blokkie help om spesies in die veld gou te identifiseer.
• Hoofstukke oor klassifikasie en identifikasie, aanhou van slange, en die voorkoming en behandeling van slangbyte vul die inligting aan.

Back

These prices include VAT but exclude postage and delivery charges which will be added when applicable.
Prices are subject to change without prior notice and always subject to availability, which is never guaranteed.
Delivery of Orders within South Africa between 4-5 working days from date of postage.


BRYAN PEIRCE T/A ADVENTURES WITH NATURE (VAT registration no. 4210169209)
Telephone: +27 11 954 4675 * Facsimile: +27 86 551 1202 * Cellular Phone: +27 82 488 5061 *
Email: bryan@awn.co.za